103 Welkom by die %PRODUCTNAME% %PRODUCTVERSION% foutverslag
104 Hierdie foutverslagnutsitem versamel inligting oor die werking van %PRODUCTNAME% en stuur dit na Sun Microsystems om te help met die verbetering van toekomstige weergawes.\n\n
105 http://www.sun.com/privacy/
106 ~Volgende >>
107 Kanselleer
108 %PRODUCTNAME% %PRODUCTVERSION%-foutverslag
109 'n Fout het ontstaan toe %PRODUCTNAME% %PRODUCTVERSION% laat loop is
110 Die %PRODUCTNAME% %PRODUCTVERSION%-foutverslag het inligting versamel wat Sun Microsystems mag help om %PRODUCTNAME% te verbeter.\nIn die spasies hier onder kan u 'n titel intik vir u ineenstortingsverslag en die aksie beskryf wat u wou uitvoer toe die fout ontstaan het. Klik dan op 'Stuur'.\n
111 Watter soort dokument (bv. voorlegging) het jy gebruik toe die fout ontstaan het?
112 ~Ek magtig Sun Microsystems om my te kontak i.v.m. hierdie verslag.
113 ~Hoe het jy %PRODUCTNAME% gebruik toe die fout ontstaan het?
114 << ~Terug
115 S~tuur
116 Moe~nie stuur nie
117 Vertoon ~verslag...
118 ~Stoor verslag...
120 Die foutverslag kon nie gestuur word nie want die verstek-e-posprogram ondersteun nie MAPI nie.\n Gebruik asb. 'n MAPI-versoenbare e-posprogram.
121 Die foutverslag kon nie tydelik gestoor word nie en kon daarom nie gestuur word nie.
122 OK
123 ~Opsies...
124 Tik asb. jou e-posadres in.
126 Opsies
127 Instaan-instellings
128 Gebruik ~stelselinstellings
129 Gebruik ~direkte koppeling na die internet
130 Gebruik ~handmatige instellings
131 HT~TP-instaanbediener
132 ~Poort
133 Die %PRODUCTNAME%-foutverslagnutsitem moet aan die internet gekoppel wees om foutverslae te kan stuur.\n\nBesighede gebruik dikwels instaanbedieners saam met 'n brandmuur om die netwerk te beskerm.\n\nAs dit op u situasie van toepassing is, moet u die adres en poort vir die bediener spesifiseer.
134 Die foutverslag kon nie gestuur word nie. Gaan asb. die instaan-instellings onder 'Opsies' na in die foutverslag nutsitem.
135 Die foutverslag kon nie gestuur word nie want daar is geen internetkonneksie nie. Gaan asb. jou internet-instellings na.
136 Stuur foutverslag
137 Status: Stuur foutverslag
138 Status: Die foutverslag is suksesvol versend.
140 Dis maklik - stuur net die verslag, sonder enige verdere moeite, deur op 'Stuur' in die volgende dialoog te klik, of u kan kortliks beskryf hoe die fout ontstaan het en dan op 'Stuur' klik. As u die verslag wil sien, klik die 'Wys verslag'-knoppie. Geen data sal versend word as u op 'Moenie stuur' klik nie.\n\n
141 Klintprivaatheid\nDie versamelde inligting is beperk tot data aangaande die status van %PRODUCTNAME% %PRODUCTVERSION% toe die fout ontstaan het. Ander inligting rakende wagwoorde of dokumentinhoud word nie versamel nie.\n\nDie inligting sal slegs gebruik word om die kwaliteit van %PRODUCTNAME% te verbeter en sal nie aan derde partye bekend gemaak word nie.\nVir meer inligting oor Sun Microsystems se privaatheidsbeleid, besoek\n
142 U het die opsie 'Ek magtig Sun Microsystems om my te kontak ivm hierdie verslag' gemerk.\nTik asb. u e-posadres in.
143 Verbruik:
144 -p <proses-ID>
145 Ken die %PRODUCTNAME% proses-ID (PID) toe aan die foutverslag nutsitem
146 Vertoon hierdie hulpteks.\nGedetailleerde inligting kan in die opstellingsgids gevind word.